Jesaja 10:32 Die Boodskap (DB)

Die Assiriërs sal vandag nog in Nob kamp opslaan en van daar af bal hulle dreigend die vuis vir Sion, die berg waarop Jerusalem gebou is.

Jesaja 10

Jesaja 10:30-33