Jesaja 10:24 Die Boodskap (DB)

Daarom, so sê die Here, die almagtige God, vir sy volk wat in Jerusalem woon: Moenie bang wees vir die Assiriërs nie, selfs al laat hulle julle swaarkry soos destyds toe julle slawe in Egipte was.

Jesaja 10

Jesaja 10:22-31