Jesaja 10:18 Die Boodskap (DB)

Ook Assirië se magtige leër, wat soos ’n magtige bos is wat op vrugbare grond geplant is, sal vernietig word. Die Here sal hulle laat agteruitgaan soos iemand wat deur ’n ongeneeslike siekte aangetas is.

Jesaja 10

Jesaja 10:8-27