Jeremia 7:3 Die Boodskap (DB)

Die Here is sterker as alles en almal. Hy is die God van Israel. Hy sê: As julle ophou om al die verkeerde dinge te doen waarmee julle nou besig is, sal Ek julle in julle land laat bly.

Jeremia 7

Jeremia 7:1-6