Jeremia 7:23 Die Boodskap (DB)

Wat Ek van hulle verwag het, was bloot die volgende: Wees aan My gehoorsaam en Ek sal julle God wees en julle sal my volk wees. As julle doen wat Ek sê, sal dit met julle goed gaan.

Jeremia 7

Jeremia 7:15-30