Jeremia 7:21 Die Boodskap (DB)

Die Here is sterker as alles en almal. Hy is die God van Israel en Hy sê: “Gaan aan, bring nog meer offers wat verbrand word saam met julle ander offers. Ja, en eet self die vleis.

Jeremia 7

Jeremia 7:14-31