Jeremia 7:19 Die Boodskap (DB)

Ek wil vra: Wat dink hulle, dat Ek nou eintlik die een is wat gaan seerkry? Nee, hulle trek aan die kortste end. Hulle veroorsaak hulle eie seerkry en vernedering.”

Jeremia 7

Jeremia 7:16-20