Jeremia 6:22 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Kyk, ’n baie sterk mag kom uit die noorde na Israel toe. Die land waar hulle vandaan kom, is ver van hier af.

Jeremia 6

Jeremia 6:15-30