Jeremia 51:62 Die Boodskap (DB)

Jy moet sê: ‘Here, U het gesê dat U hierdie stad so erg gaan verwoes dat geen mens of dier meer hier sal bly nie. Die stad sal vir altyd so leeg en verlate bly.’

Jeremia 51

Jeremia 51:53-64