Jeremia 51:52 Die Boodskap (DB)

Die Here het geantwoord: “Die tyd kom dat Ek die beelde wat van die afgode van Babel gemaak is, sal verwoes. Deur die hele land sal die gekreun van gewonde mense ook gehoor word.

Jeremia 51

Jeremia 51:50-53