Jeremia 51:47 Die Boodskap (DB)

Die tyd kom dat Ek Babel se afgode gaan straf. Die hele land en sy mense sal verneder word. Dit sal so erg wees dat die lyke sommer oral tussen hulle sal rondlê.

Jeremia 51

Jeremia 51:42-56