Jeremia 51:37 Die Boodskap (DB)

Babel sal ’n hoop bourommel word. Die jakkalse sal dit hulle lêplek maak. Mense wat die verskriklike toestand van die plek sien, sal van skok na hulle asem snak. Niemand sal meer daar bly nie.

Jeremia 51

Jeremia 51:34-41