Jeremia 51:13 Die Boodskap (DB)

Babel is gelukkig om baie water te hê. Dit is ook ’n stad met baie rykdom. Maar nou is die waarheid dat die einde van die stad om die draai is. Hulle lewensdraadjie word geknip.

Jeremia 51

Jeremia 51:11-20