Jeremia 50:5 Die Boodskap (DB)

Hulle sal vra hoe om by Jerusalem uit te kom en soontoe begin gaan. Hulle sal besluit om ’n ooreenkoms met die Here te maak wat nooit weer sal ophou bestaan nie. Hierdie ooreenkoms sal ook nooit verbreek word nie.”

Jeremia 50

Jeremia 50:1-12