Jeremia 50:23 Die Boodskap (DB)

Die Babiloniërs was soos ’n groot hamer wat die wêreld se mense verpletter het. Nou is dit hulle beurt om stukkend geslaan en gebreek te word. Die nasies sal hulle doodskrik as hulle die toestand van die Babiloniërs sien.

Jeremia 50

Jeremia 50:18-33