Jeremia 5:12 Die Boodskap (DB)

Hulle het leuens oor die Here vertel en gesê: ‘Hy sal niks aan ons doen nie. Geen moeilikheid sal oor ons kom nie. Nie oorlog nie, ook nie hongersnood nie.

Jeremia 5

Jeremia 5:2-18