Jeremia 49:7 Die Boodskap (DB)

Edom is in die kollig:Die Here wat sterker as alles en almal is, sê: “Is daar nie meer verstandige mense in Teman nie? Wat het geword van mense met gesonde verstand? Het hulle insig opgedroog?

Jeremia 49

Jeremia 49:4-16