Jeremia 49:31 Die Boodskap (DB)

Die Here se opdrag is: “Gaan val die volk aan wat so rustig bly. Hulle dink dat hulle baie veilig is. Hulle bly daar eenkant alleen sonder goed soos hekke en slotte om hulle te beskerm.

Jeremia 49

Jeremia 49:21-36