Jeremia 49:28 Die Boodskap (DB)

Die volgende is wat die Here oor Kedar en die koninkryke van Gasor sê. Koning Nebukadnesar van Babel het hulle aangeval.Die Here sê: “Maak reg en val Kedar aan! Vernietig die mense uit die ooste!

Jeremia 49

Jeremia 49:19-38