Jeremia 49:26 Die Boodskap (DB)

Die dag as al hierdie dinge gebeur, sal die jongmans in die strate val en doodgaan. Al die soldate van Damaskus sal doodgemaak word. Dit is wat Ek, die Here, sê, en Ek is sterker as alles en almal.

Jeremia 49

Jeremia 49:17-32