Jeremia 49:23 Die Boodskap (DB)

Oor Damaskus sê die Here: “Die mense in die stede Hamat en Arpad is geskok omdat hulle slegte nuus gehoor het. Hulle hart voel so onstuimig soos die see en kan nie tot rus kom nie.

Jeremia 49

Jeremia 49:15-26