Jeremia 49:17 Die Boodskap (DB)

Almal sal aan die bewe gaan as hulle sien wat met Edom gebeur het. Mense wat daar verbygaan, sal ontsteld wees en na hulle asem snak oor al die rampe wat Edom getref het.

Jeremia 49

Jeremia 49:14-25