Jeremia 49:10 Die Boodskap (DB)

Maar Ek sal Edom kaal stroop. Ek sal al die wegkruipplekke oopmaak sodat niemand meer kan wegkruip nie. Al hulle kinders, familie en bure sal uitgewis word en Edom sal ophou bestaan.

Jeremia 49

Jeremia 49:5-12