Jeremia 48:47 Die Boodskap (DB)

Maar eendag in die toekoms sal Ek weer Moab se omstandighede verander. Ek, die Here, sê dit sal so wees!”So eindig die boodskap oor die straf van Moab.

Jeremia 48

Jeremia 48:46-47