Jeremia 48:27 Die Boodskap (DB)

Het jy nie met Israel die spot gedryf nie, Moab? Jy het met Israel gemaak soos ’n mens met iemand sou maak wat tussen diewe betrap word. Jy het op Israel neergesien.

Jeremia 48

Jeremia 48:26-33