Jeremia 48:17 Die Boodskap (DB)

Almal wat naby aan Moab bly, kan solank begin huil oor hierdie land. Julle wat die reputasie van Moab ken, kan sê: ‘Die septer en die staf wat gewys het hoe sterk en trots die regering van Moab was, is nou gebreek.’

Jeremia 48

Jeremia 48:10-24