Jeremia 46:4 Die Boodskap (DB)

Ruiters, kry die perde reg en klim op! As julle julle helms opgesit het, julle spiese blink en reg het en julle beskermende harnasse aanhet, neem dan julle plek in vir die geveg!

Jeremia 46

Jeremia 46:1-14