Jeremia 46:19 Die Boodskap (DB)

Pak julle goed op! Maak julle reg om uit Egipte weggevat te word! Die stad Memfis sal vernietig word. Niemand sal meer daar bly nie.

Jeremia 46

Jeremia 46:11-20