Jeremia 46:11 Die Boodskap (DB)

Egipte, jy wat soos ’n jongmeisie is, gaan Gilead toe en kry salf! Maar jy moet weet, al jou medisynes sal jou nie gesond maak nie.

Jeremia 46

Jeremia 46:6-13