Jeremia 45:4-5 Die Boodskap (DB)

4. “Baruk, dit is wat die Here sê: ‘Ek is nou besig om af te breek wat Ek self opgebou het. Ek gaan die mense van Juda uitroei soos Ek ’n boom uit die grond sal uittrek, wortel en al. So sal dit oor die hele land gaan.

5. Het jy die ambisie om ver in die lewe te kom? Moet dit liewer nie hê nie, want Ek gaan die mense vreeslik slegte goed laat oorkom. Maar Ek sal jou lewe bewaar waar jy ook al is.’”

Jeremia 45