Jeremia 44:2 Die Boodskap (DB)

Die Here is die God van Israel en is sterker as alles en almal. Hy sê: “Julle het al die slegte dinge gesien wat Ek Jerusalem en die stede van Juda laat oorkom het. Vandag lê hulle verwoes. Niemand bly meer daar nie.

Jeremia 44

Jeremia 44:1-7