Jeremia 43:7 Die Boodskap (DB)

Die mense het hulle nie gesteur aan wat die Here gesê het nie en het Egipte toe gegaan. Hulle het by die stad Tagpanges aangekom.

Jeremia 43

Jeremia 43:1-10