Jeremia 43:3 Die Boodskap (DB)

Dit is Baruk die seun van Nerija wat jou teen ons opgesteek het. Hy wil hê die Babiloniërs moet ons in die hande kry. Hulle sal ons dan doodmaak of uit ons land uit wegvat Babel toe.”

Jeremia 43

Jeremia 43:2-10