Jeremia 42:15 Die Boodskap (DB)

As dit is wat julle sê, luister dan gerus wat die Here sê vir die groep van julle wat in Juda oor is. Die Here wat die God van Israel is en sterker is as alles en almal, sê: As julle vasskop en sê dat julle in Egipte wil gaan bly,

Jeremia 42

Jeremia 42:7-22