Jeremia 41:8 Die Boodskap (DB)

Die tien wat oorgebly het, het Ismael gesmeek om hulle nie dood te maak nie. Hulle sou vir hom die koring, gars, olie en heuning gee wat hulle in die veld opgegaar het. Hy het hulle toe nie doodgemaak nie.

Jeremia 41

Jeremia 41:1-16