Jeremia 4:9 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “In daardie tyd sal die koning en die amptenare se moed hulle begewe. Die priesters sal verslae wees en die profete sal verstom staan.”

Jeremia 4

Jeremia 4:2-19