Jeremia 4:6 Die Boodskap (DB)

Stuur ’n sein na Jerusalem toe en waarsku hulle: Moenie wag nie, vlug vir julle lewe! Ek bring ’n groot ramp oor julle. Dit sal uit die noorde na julle toe aankom.

Jeremia 4

Jeremia 4:1-15