Jeremia 4:16 Die Boodskap (DB)

Gaan waarsku die nasies in die omgewing en gee ook vir die mense van Jerusalem die volgende boodskap: “’n Mag wat lande en stede inneem, is uit ’n ver land op pad. Hulle beplan om die stede van Juda aan te val.

Jeremia 4

Jeremia 4:8-25