Jeremia 4:13 Die Boodskap (DB)

Ons vyand kom soos groot onweerswolke aan. Sy oorlogstuie kom aangejaag soos ’n orkaan. Sy perde is selfs vinniger as arende. Ons staan geen kans nie, dit is verby met ons!

Jeremia 4

Jeremia 4:3-21