Jeremia 38:23 Die Boodskap (DB)

“Hulle sal al u vroue en kinders na die Babiloniërs toe uitbring. U self sal ook nie kan ontsnap nie. Die koning van Babel sal u vang en hierdie stad afbrand.”

Jeremia 38

Jeremia 38:21-27