Jeremia 38:20 Die Boodskap (DB)

Jeremia het geantwoord: “Hulle sal u nie oorgee nie. As u doen wat ek sê, sal u aan die Here gehoorsaam wees. Dit sal dan met u goed gaan. U lewe sal gespaar word.

Jeremia 38

Jeremia 38:16-21