Jeremia 37:7 Die Boodskap (DB)

Hy het gesê: “Jeremia, die koning van Juda het jou mos na My toe gestuur om te kom uitvind wat gaan gebeur. Sê vir hom die leër van die farao is op pad terug Egipte toe. Sy plan was eintlik om julle te kom help.

Jeremia 37

Jeremia 37:4-8