Jeremia 37:5 Die Boodskap (DB)

Die leër van die farao het uit Egipte opgetrek. In dié stadium het die Babiloniese leër Jerusalem omsingel en van die buitewêreld afgesny. Maar toe hulle van die Egiptiese opmars hoor, het hulle van Jerusalem af teruggetrek.

Jeremia 37

Jeremia 37:3-8