Jeremia 37:15 Die Boodskap (DB)

Hulle was woedend vir Jeremia en het hom laat slaan. Daarna het hulle hom in die sekretaris Jonatan se huis laat opsluit. Sy huis is in ’n tronk verander.

Jeremia 37

Jeremia 37:8-17