Jeremia 36:4 Die Boodskap (DB)

Jeremia het toe vir Baruk die seun van Nerija geroep. Baruk het alles wat Jeremia hardop vir hom voorgesê het, in ’n boek neergeskryf. Die boek was in so ’n vorm dat dit opgerol kon word.

Jeremia 36

Jeremia 36:1-12