Jeremia 36:21 Die Boodskap (DB)

Koning Jojakim het vir Jehudi gestuur om die boek te gaan haal. Hy het dit in Elisama se kantoor gaan haal en vir die koning voorgelees terwyl sy amptenare bygestaan het.

Jeremia 36

Jeremia 36:18-29