Jeremia 36:17 Die Boodskap (DB)

Maar eers wou hulle by Baruk hoor: “Sê vir ons, waar kry jy alles wat jy hier neergeskryf het? Het Jeremia vir jou gesê wat om te skryf?”

Jeremia 36

Jeremia 36:11-23