Jeremia 34:8 Die Boodskap (DB)

Die Here het weer met Jeremia gepraat. Dit was nadat koning Sedekia ’n ooreenkoms met al die mense in Jerusalem gemaak het om hulle slawe vry te laat.

Jeremia 34

Jeremia 34:6-11