Jeremia 34:5 Die Boodskap (DB)

Nee, jy sal in vrede sterf. Jou mense sal wierook brand by jou begrafnis, net soos hulle met die konings voor jou gedoen het. Hulle sal oor jou huil en sê: ‘Ag, ons koning is dood!’” Die Here sê dat Hy sal sorg dat dit so gebeur.

Jeremia 34

Jeremia 34:1-9