Jeremia 33:6 Die Boodskap (DB)

“Maar julle kan weet, die tyd sal weer kom dat Ek die mense van die stad gesond sal maak. Ek sal sorg dat dit weer baie goed met hulle gaan. Dit sal met die stad ook goed gaan. Hulle sal weer veilig voel.

Jeremia 33

Jeremia 33:1-12